Use APKPure App
Get Kerkmusiek old version APK for Android
Vir musiekbegeleiding en gemeentesang in die NGK en NHK.
Die Kerkmusiek app bevat al die liedere wat tans in die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK) en die Nederduitsch Hervormde Kerk (NHK) gesing word. Die app sluit in:
• Flam: 1-35 (nog liedere is op pad)
• Psalms: 1-150 (Liedboek)
• Liedere: 151-602 (Liedboek)
• Belydenisskrifte
• Liturgiese formuliere
Sleutelkenmerke:
• Flam-liedere: vertoon akkoorde en transponeer toonaard (vereis geldige MRL-lisensie)
• Skep, stoor en stuur 'n sanglys vir die erediens
• Luister na opnames van bekende Liedboek-liedere
• Gevorderde soekfunksie vir lirieke
• Soekfunksie vir belydenisskrifte en formuliere
• Verstelbare kleurskema en teksgrootte
• Voorkom skerm-sluit terwyl app gebruik word
• Hierdie weergawe sluit slegs lirieke in vir Liedboek liedere (sien Liedboek (NG Kerk) vir weergawe met bladmusiek, slegs beskikbaar vir tablette)
Minimum vereistes:
• Android foon of tablet met Android 4.4 of 'n meer onlangse weergawe.
• 'n Geldige MRL-lisensie om akkoorde van Flam-liedere te vertoon.
Last updated on Feb 6, 2019
This release fixes a recent bug, caused by an update to the Chrome browser, which resulted in blank pages where hymn lyrics are displayed.
اپ لوڈ کردہ
Rizky Xenocider
Android درکار ہے
Android 4.4+
کٹیگری
رپورٹ کریں
Kerkmusiek
2.7 by Bybel-Media
Feb 6, 2019