Use APKPure App
Get Nebulae Montessori old version APK for Android
Nebulae 'n Afrikaanse, Christelike, Montessori kleuterskool, Centurion gelée.
Nebulae Montessori Kleuterskool is in 2004 in Hennopspark geopen en pas die Montessori opvoedkundige filosofiee toe. Nebulae is ‘n Afrikaanse , Christelike Montessori Skool.
Die skool strek oor twee erwe en die speelterrein is met ‘n digte,groen blaredak bedek . Nebulae is geseend met ‘n besonderse ruim speelarea waar die kinders na hartelus kan baljaar.
Last updated on Dec 4, 2018
Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!
Yükleyen
Aya Magdy
Gereken Android sürümü
Android 4.1+
Kategori
Bildir
Nebulae Montessori
1.0.0 by DXN Tech
Dec 4, 2018