We use cookies and other technologies on this website to enhance your user experience.
By clicking any link on this page you are giving your consent to our Privacy Policy and Cookies Policy.

Oписание Afrikaanse Bybel

Бесплатный аудио приложение, чтобы загрузить Библию на африкаанс

Ons is bly om die Bybel in Afrikaanse taal: Afrikaans Bybel 1933/53 (AFR 53) aan te bied

Laai hierdie toepassing af en lees of luister na die Bybel op jou foon of tablet.

Deesdae, het baie Christene hul eie Bybel op die foon en hulle hou dikwels daarvan om die Heilige woord te luister of te lees. Om 'n Bybel app te hê is goed vir jou vir 'n aantal redes.

Eerste van alles, 'n Bybel app is 'n goeie manier om God se woord op jou foon te hê waar ook al jy gaan, jy hoef nie by die huis te wees om die boek te lees nie. Sommige mense lees die Bybel buite in die vars lug, of in die bus.

Hierdie Bybel in Afrikaans werk sonder Internet verbinding. Jy kan lees of luister wanneer jy wil, selfs as jy nie gekoppel is aan WI-FI nie.

Daarbenewens, is dit ook 'n oudio Bybel. As jy nie kan lees nie, kan jy die Bybel in jou eie taal hoor.

Alles vir gratis! Geniet die Afrikaanse Bybel!

Afrikaans word gepraat in Suid-Afrika, Namibië, Botswana en Zimbabwe. Dit is 'n afstammeling van die Nederlandse van Suid Hollandse taal, gepraat deur die eerste Hollandse nedersetters in Suid-Afrika . Byna 90 persent van die woordeskat is van Nederlandse oorsprong.

Nou is Afrikaans 'n amptelike taal in Suid-Afrika. Dit word onderrig in skole, gebruik in koerante en verskeie vertalings van die Bybel is gepubliseer. Die eerste amptelike weergawe was vrygestel in 1933, spesifiek vir die Afrikaanssprekende Christen gemeenskap geskep.

In 1953 is 'n nuwe uitgawe gepubliseer, 'n bygewerkte weergawe van die eerste Bybel. Sommige archaic woorde, name en spelling is verander.

Buiten dat dit gratis is om af te laai en aflyn gebruik kan word het hierdie oudio-Bybel ander kenmerke:

-Boekmerk en beklemtoon verse

-Organiseer jou gunsteling verse in 'n lys en kry toegang tot hulle later

-Voeg notas by

-Verander die font instellings direk wanneer jy die Bybel lees

-Deel jou gunsteling verse met jou vriende via SMS, e-pos, Facebook of Twitter

-Stel nag modus op en beskerm jou oë

-Die toepassing onthou outomaties die laaste vers wat gelees was

Om op te som, Afrikaanse Bybel is 'n goeie opsie om die Bybel te lees, ondersoek en te bestudeer elke dag!

Laai dit nou af en geniet die volledige AFR 53, met die Ou en die Nuwe Testament:

Genesis, Eksodus, Levitikus, Numeri, Deuteronomium, Josua, Rigters, Rut, 1 Samuel, 2 Samuel, 1 Konings, 2 Konings, 1 Kronieke, 2 Kronieke, Esra, Nehemia, Ester, Job, Psalms, Spreuke van Salomo, Prediker, Hooglied van Salomo, Jesaja, Jeremia, Klaagliedere van Jeremia, Esegiël, Daniel, Hosea, Joël, Amos, Obadja, Jona, Miga, Nahum, Habakuk, Sefanja, Haggai, Sagaria, Maleagi)

(Matteus, Markus, Lukas, Johannes, Die Handelinge van die Apostels, Romeine, 1 Korintiërs, 2 Korintiërs, Galasiërs, Efesiërs, Filippense, Kolossense, 1 Tessalonisense, 2 Tessalonisense, 1 Timoteus, 2 Timoteus, Titus, Filemon, Hebreërs, Jakobus, 1 Petrus, 2 Petrus, 1 Johannes, 2 Johannes, 3 Johannes, Judas, Die Openbaring)

Ons hoop hierdie toepassing help jou!

Genade wees met jou!

Что нового в последней версии 1.0

Last updated on 13/04/2018

Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!

Загрузка перевода...

Дополнительная информация о Приложения

Последняя версия

Запросить Afrikaanse Bybel обновление 1.0

Загрузил

Samsiah Mukhtar

Требуемая версия Android

Android 4.0.3+

Ещё

Afrikaanse Bybel Скриншоты

Язык
Подпишитесь на APKPure
Будьте первым, кто получит доступ к раннему выпуску, новостям и руководствам лучших игр и приложений для Android.
Нет, спасибо
Подписаться
Подписка оформлена!
Теперь вы подписаны на APKPure.
Подпишитесь на APKPure
Будьте первым, кто получит доступ к раннему выпуску, новостям и руководствам лучших игр и приложений для Android.
Нет, спасибо
Подписаться
Подписаны!
Теперь вы подписаны на нашу рассылку.