Use APKPure App
Get Eden Gemeente old version APK for Android
Beleef Eden Gemeente, op Enige Plek, Elke dag, terwyl ons Saam reis.
Welkom Door Eden Gemeente se app.
Met die Eden Gemeente app kan jy Eden Gemeente enige plek beleef.
• Kyk van luister na boodskappe
• Download preke en video's
• Word deel van 'n groep
• Volg die diens deur preek notas
• Gesels met ons, en stuur jou gebedsversoeke
• Nooi jou vriende en familie
Eden Gemeente is 'n geloofsgemeenskap in die mooie Tuinroete van die Suid-Kaap. Ons wil saam op 'n reis wees waarin ons al hoe meer leef met die oortuiging dat die lewe net oor liefde gaan. Liefde vir God en mense. Ons glo dat die volmaakte Leermeester van die Liefde deur sy lewe op aarde vir ons voorbeeld kom stel het sodat ons in sy voetspore mense van liefde kan word.
Vir meer inligting oor Eden Gemeente gaan besoek ons website: www.edengemeente.com
Last updated on Dec 3, 2023
- Bug fixes and performance improvements
Geüpload door
سليمان الاغا
Android vereist
Android 7.0+
Categorie
Melden
Eden Gemeente
6.3.1 by Subsplash Inc
Dec 3, 2023