APKPure Appを使用する
Finweek Afrikaans Tydskrifの旧いバージョンをダウンロードすることが可能
Finweekはスード・アフリカ南東voorsteブロンバンsake-アンbeleggingsnuusアン-ontledingです
Finweek is Suid-Afrika se voorste finansiële weeklikse tydskrif wat hom op belegging toespits. Met sy lewendige, kreatiewe en gesaghebbende ontleding van sake- en beleggingskwessies is dit ’n noodsaaklike sakemiddel in die daaglikse stryd om mededingende voordeel. Vandag se besluitnemers moet meer druk op hul tyd kan verwerk en daar word nou meer as ooit van hulle verwag om suksesvol te wees, ongeag feller mededinging. Finweek bied relevante inligting in vinnig verteerbare porsies, met bekroonde beleggingsadvies as die nagereg.Last updated on 2021年03月01日
To make your reading experience even better, we update the app regularly.
This update includes:
- Minor bug fixes
- General performance improvements
- New Text to Speech feature!
Finweek Afrikaans Tydskrif
8.4.0 by Zinio Pro
2021年03月01日