ما از کوکی ها و فناوری های دیگر در این وبسایت برای بهبود تجربه کاربری شما استفاده می کنیم.
با کلیک بر روی هر پیوند در این صفحه شما دستور خود را برای سیاست حفظ حریم خصوصیاینجاو سیاست فایلمی دهید.
باشه موافقم بیشتر بدانید

درباره‌ی Vanlyn Kleuterrympies - Voorskoolse Kinderliedjies

Children's songs, baby music, lullabies, cartoons, preschool, education

Rympies vir kleuters ▶ gediggies en rympies vir kleuters in Afrikaans

As jy vir jou kind Afrikaanse gedigges / Afrikaanse rympies wil leer, is jy by die regte plek! Hierdie kort video word toegewy aan 'n paar van die gewildste Afrikaanse rympies. Die kinders sal sommer maklik die Afrikaanse gediggies lees en saam opsê. Ons het oulike prentjies wat saam met die Afrikaanse gediggies / Afrikaanse rympies gewys word sodat jou kind ook die assosiasie kan maak van wat in die gediggie gebeur. Daar is nie baie Afrikaanse gediggies vir kleuters op die internet nie en hierdie versameling van Afrikaanse rympies vir kleuters sal handig te pas kom in die klaskamer of sommer net by die huis.

Oom Olifant - Afrikaanse Rympies Vir Kleuters

Hierdie is steeds 'n ou gewilde rympie wat alle kinders leer. Olifante trek hulle aandag en die rympie is te oulik wanneer 'n klein kaboutertjie dit opsê.

Visvang vir Jesus - Afrikaanse Rympies Vir Kleuters

Onthou, herhaling is vaslegging, so oefen die rympies gereeld met jou kind! Jy sal verbaas wees om te sien hoe gou die kleuters hierdie rympies onder knie kry. Ideaal vir rympies opsê in die klaskamer of vir Ouma en Oupa!

Vyf klein apies spring op die bed - Afrikaanse kinderliedjie ▶ Afrikaanse liedjies vir kleuters

Sing saam met die gewilde "Five little monkeys jumping on the bed" liedjie vir kleuters, maar hierdie keer in Afrikaans! Vyf klein apies spring op die bed is die ideale Afrikaanse kinderliedjie om jou kind te leer om van vyf af terug te tel en basies aftreksomme te doen. Hierdie Afrikaanse kinderliedjie is vol pret en kleuters is mal daaroor! Moenie verbaas wees as hulle dit herhaaldelik wil kyk nie.

Rympies: Eendjies, Eendjies

Klara kyk vandag na die Rympie/liedjie "Eendjies, Eendjies".

Sprokies Verhale | Afrikaans Fairy Tales | Three Little pigs in Afrikaans | Drie Klein Varke

Die drie varkies | Kinderstorie | 3 little pigs story in Afrikaans

Vorms 👉 Leer vorms in Afrikaans!

As jy die basies vorms vir jou kind wil leer is jy by die regte plek! Hierdie video stel die basies vorms bekend op 'n prettige manier. Ons wys die sirkel, ovaal, driehoek, vierkant, reghoek, ruit, vyfhoek, ster en hart. Kom leer die vorms in Afrikaans saam met ons!

Carike Keuzenkamp - Riekie Tiekie Trein

Wys ook items vir jou kind wat julle elke dag gebruik en laat hy / sy die vorm identifiseer.

Paddatjie Paddatjie - Afrikaanse Rympies Vir Kleuters

Die is 'n baie maklike en prettige rympie vir jou kaboutertjie om te leer. Hoop hulle geniet elke een.

Jan Pierewiet | Afrikaanse Kinderliedjies | Kleuterskool liedjies | Afrikaans Rhymes Barn Dance Song

Afrikaanse kinderliedjies en rympies ▶ leer kinderliedjies en rympies in Afrikaans!

As jy Afrikaanse kinderliedjies en Afrikaanse rympies vir jou kind wil leer is jy by die regte plek! Hierdie kort video word toegewy 5 bekende Afrikaanse rympies en Afrikaanse kinderliedjies. Ons lees die kinderrympie en dan sing Kallie Kriek die kinderliedjies 2 keer voor ons aanbeweeg na die volgende rympie of liedjie. Baie belangrik om te onthou:

- Herhaling is vaslegging! Sing die kinderliedjies en rympies gereeld saam met jou kind

- leer die liedjie of rympie se woorde uit jou kop

- doen bewegings saam met die afrikaanse liedjies en rympies

جدیدترین چیست در نسخه‌ی 1.0

Last updated on 13/05/2021

Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!

بارگذاری ترجمه...

اطلاعات تکمیلی برنامه

آخرین نسخه

وارد شوید undefined در undefined 1.0

نیاز به اندروید

4.1 and up

نمایش بیشتر

Vanlyn Kleuterrympies - Voorskoolse Kinderliedjies اسکرین شات ها

اشتراک در APKPure
اولین کسی باشید که به نسخه اولیه، اخبار و راهنمای بهترین بازی ها و برنامه های اندروید دسترسی پیدا می کند.
نه، متشکرم
ثبت نام
با موفقیت مشترک شد!
اکنون به APKPure مشترک شده اید.
اشتراک در APKPure
اولین کسی باشید که به نسخه اولیه، اخبار و راهنمای بهترین بازی ها و برنامه های اندروید دسترسی پیدا می کند.
نه، متشکرم
ثبت نام
موفقیت!
شما الان عضو خبرنامه‌ی ما شدید.