GOBE Wiskunde Graad 3


1.0 by GO & BE Programming
2017年06月11日

关于GOBE Wiskunde Graad 3

该计划准备学生在三个年级数学考试ANA。

Die program berei leerders voor vir Jaarlikse Nasionale eksamens in Graad 3 Wiskunde vir die Republiek van Suid Afrika.

Die program bevat voorbeelde van vrae gevra in vorige jare van assessering.

Die leerder het n keuse om 'n voorbeeld toets te doen of om te konsentreer op sekere kategoriee soos : Groter of Kleiner, Optel en Aftrek, Maal en Deel en ook Woord probleme.

Die program randomeer elke vraag en verskaf antwoorde in multikeuse formaat.

Leidrade kan verskaf word vir woord probleme.

Daar is 21 verskillende vraagtipes in die huidige weergawe, met meer om te kom.

Hou asseblief U program op datum vir die nuutste vrae.

更多应用信息

最新版本

1.0

系统要求

4.0

举报

举报不当内容

更多

GOBE Wiskunde Graad 3相关应用

GO & BE Programming 开发者的更多应用

最新发现