We use cookies and other technologies on this website to enhance your user experience.
By clicking any link on this page you are giving your consent to our Privacy Policy and Cookies Policy.

关于Bybel klank

下载来自南非的音频圣经

Ons wil jou help om die Bybel op jou foon te hê: laai die Bybel in Afrikaans af!

Vandag maak Bybel apps die Woord maklik bekombaar. Hierdie app beteken dat dit gerielik is om die Bybel op jou foon te lees.

Daarby, jy kan daarna luister! Oudio Bybel is ‘n wonderlike hulpmiddel om mense te help om dieper en gouer in God se Woord in te gaan.

Ons bied die 1983 Afrikaanse Bybel aan.

Die eerste amptelike Bybel in Afrikaans is in 1993 gepubliseer en is aan die Afrikaanssprekende Christelike gemeenskap bekendgestel gedurende ‘n Bybelfees in Bloemfontein, Suid Afrika.

Verskeie vertalings van die Bybel is gepubliseer sedert die eerste een in 1933 voltooi is. Om die 50ste herdenking van die oorspronklike Bybel te herdenk, is ‘n nuwe Bybel in 1983 vrygestel. Dit bevat ‘n hersiening van die woordeskat (sommige veranderings in spelling en name).

Met hierdie besondere Bybel app, kan jy luister na die oudoio Bybel terwyl jy bestuur, dit lees gedurende jou etenstyd asook dele van die Skrif plaas en met ander mense deel. Jy sal altyd die Bybel by jou hê!

Laai dit op jou foon af en moedig jou vriende en familie aan om hierdie Bybel app te gebruik om die Heilige Woord te leer ken.

Funksies:

- Gratis en maklik om te gebruik.

- Oudio Bybel: luister na God se word in jou taal!

- Die app kan sonder ‘n internet konneksie gebruik word! Jy sal nooit die Internet nodig hê om die Bybel te lees, bestudeer of verken nie.

- Jy kan verse merk, stoor en deel via epos, Facebook, Twitter, en Instagram.

- Pasmaak jou Bybel: maak ‘n lys van gunstelinge en voeg persoonlike notas by.

- Vergroot of verklein die lettertipe om makliker te lees.

- As jy verkies om in die nag te lees, skakel nag modus aan, hierdie funksie pas ‘n filter op die skerm toe wat oog strieming minimaliseer.

- Die app onthou die laaste paragraaf wat gelees is.

Die Bybel in Afrikaans bevat 66 boeke, in twee hoof groepe verdeel: die Ou en Nuwe Testament:

Die boeke in die Bybel is:

Ou Testament:(Genesis, Eksodus, Levitikus, Numeri, Deuteronomium, Josua, Rigters, Rut, 1 Samuel, 2 Samuel, 1 Konings, 2 Konings, 1 Kronieke, 2 Kronieke, Esra, Nehemia, Ester, Job, Psalms, Spreuke van Salomo, Prediker, Hooglied van Salomo, Jesaja, Jeremia, Klaagliedere van Jeremia, Esegiël, Daniel, Hosea, Joël, Amos, Obadja, Jona, Miga, Nahum, Habakuk, Sefanja, Haggai, Sagaria, Maleagi)

Nuwe Testament:(Matteus, Markus, Lukas, Johannes, Die Handelinge van die Apostels, Romeine, 1 Korintiërs, 2 Korintiërs, Galasiërs, Efesiërs, Filippense, Kolossense, 1 Tessalonisense, 2 Tessalonisense, 1 Timoteus, 2 Timoteus, Titus, Filemon, Hebreërs, Jakobus, 1 Petrus, 2 Petrus, 1 Johannes, 2 Johannes, 3 Johannes, Judas, Die Openbaring)

最新版本1.0更新日志

Last updated on 2018年04月29日

Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!

翻译中...

更多应用信息

最新版本

请求 Bybel klank 更新 1.0

上传者

Willan Rocha

系统要求

Android 4.0.3+

更多

Bybel klank 屏幕截图

语言
订阅APKPure
第一时间获取热门安卓游戏应用的首发体验,最新资讯和玩法教程。
不,谢谢
订阅
订阅成功!
您已订阅APKPure。
订阅APKPure
第一时间获取热门安卓游戏应用的首发体验,最新资讯和玩法教程。
不,谢谢
订阅
成功!
您已订阅我们的邮件通知。