O aplicativo dá as opções de crianças de várias aves para colorir.
Hierdie toepassing, is gerig op kinders ouderdom 3 tot 7. Die toepassing gee die kind opsies van verskeie voëls om in te kleur. Die kind het ook opsies van 50 verskillende kleure en 5 verskillende grootte kwaste om van te kies. Gebruik graag hierdie toepassing om jou kind te leer, watse kleure by mekaar pas, so wel as om te kan onderskei tussen verskillende kleure.Sobre My Inkleurboek
Informações Adicionais do Aplicativo
Mostrar mais